Category: Crafty Art
Authors: Angie Franke, Monique Day-Wilde
Dimensions:
260 x 193 mm
ISBN:
9781928201892
Format:
Softcover
Pages:
128
uit Kitskuns, Slimkuns en Blitskuns
Dié boek bevat die gewildste projekte uit Kitskuns, Slimkuns en Blitskuns.
Hierdie boek oorbrug die gaping tussen kuns en handwerk en verduidelik maklike hand-werk-tegnieke wat enigeen kan gebruik om oorspronklike kunswerke te skep. Leer hoe om op ’n verskeidenheid oppervlakke met enigiets van die tradisionele akriel- en olieverf tot kraakvuller, sement en sand moderne blok-kuns te skep. Treffende foto’s van al die voltooide projekte, vergesel van duidelike stap-vir-stap aanwysings en nabyskote, wys jou hoe en sal die sluimerende kunstenaar in jou laat ontwaak.
Benewens die onweerstaanbare projekte, is daar inligting oor basiese tegnieke, kleur, tekstuur-mediums, kleefmiddels, oplosmiddels, afwerkings en verseëlmiddels, asook ’n nuttige woordelys van tegnieke en apparaat.