
Kralewerk is nog net so verslawend soos altyd en hierdie boek, spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker sal sorg dat dit so bly! Heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne ’n uur of twee voltooi word.
• Swewende krale, meestal pêrels en kristal
• Funky viltjuwele – vinnig en maklik
• Veelstringhalssnoere in vele kombinasies
• Armbande vir elke smaak
• Oobelle vir elke geleentheid
• Juwele met koord en knope
• Duidelike stap-vir-stap foto’s en aanwysings
• Pragfoto van elke voltooide item.
260x193mm
144 bladsye
Sagteband met flappe