Category: Needlecraft
Author: Debbie Shore
Dimensions:
260 x 204 mm
ISBN:
978-1-928201-68-7
Format:
Softcover
Pages:
96
Kies uit 12 pragtige projekte en leer jou eie sakke ontwerp
Maak 12 stylvolle sakke in verskillende groottes en vorms.
Volg Debbie se maklike aanwysings en die duidelike stap-vir-stap-foto’s; al die tegnieke word uitvoerig verduidelik en al die projekte kan met ’n basiese naaimasjien gemaak word.
Gebruik Debbie se “ontwerphulp” om die projekte volgens jou eie smaak aan te pas en sommer ook jou eie sakke suksesvol te ontwerp en te maak.