
Bring sprankel in jou lewe in met hierdie versameling van meer as 30 unieke projekte met mikromosaïekteëls en millefiori-glaskrale. Volg eenvoudige stap-vir-stap aanwysings om treffende mosaïeke te skep wat delikaat en lig genoeg is om te dra. Laat die veelsydige projekte jou inspireer – van vrolike bagasiemerkers tot haarbykomstighede en pragtige juwele. Ontdek nuwe maniere om mosaïeke op klein skaal te maak.
Groot formaat
128 pp
Sagteband met flappe