Author: Elizabeth Moad
Dimensions:
235 x 190 mm
ISBN:
978-1-928376-14-9
Format:
Softcover
Pages:
96
Al die nodige vaardighede vir 21 pragtige projekte
Elizabeth Moad demonstreer al die nodige tegnieke om eenvoudige, dog treffende blomme van papier te vou.
Tegnieke soos origami, kirigami en selfs teesakkievouwerk word gebruik om 21 pragtige items te maak – onder meer flambojante groetekaartjies, lieflike tooisels vir geskenkbokse, vrolike blomvlaggies en ’n feestelike blomkrans.
• duidelike stap-vir-stap foto’s
• vir beginners sowel as ervare papierhandwerkers
• propvol inspirasie en idees