
Categories: Beading & Jewellery, Metal Craft
Author: Sandy Griffiths
Dimensions:
215 x 155 mm
ISBN:
978-1-928201-10-6
Format:
Softcover
Pages:
48
Twintig projekte
Eietydse, oorspronklike idees vir ’n verskeidenheid piouter-juwele – oorbelle, armbande, borsspelde en hangers.
Maak hulle vir jouself of as ‘n seer gewaardeerde geskenk.
• 20 projekte, meestal met foto’s van variasies
• Diagramme vir al die ontwerpe ingesluit
• Maklik om te maak, steeds stylvol en elegant
Maak hulle vir jouself of as ‘n seer gewaardeerde geskenk.
• 20 projekte, meestal met foto’s van variasies
• Diagramme vir al die ontwerpe ingesluit
• Maklik om te maak, steeds stylvol en elegant