Categories: Kids' Crafts, Textile
Authors: Melanie Hurlston, Rosalie Quinlan
Dimensions:
280 x 210 mm
ISBN:
9781920479367
Format:
Softcover
Pages:
128
Betree die vrolike wêreld van lapkarakters om onweerstaanbare sagte speelgoed te ontdek!
Die oorspronklike ontwerpe is van kleurvolle lap gemaak om karakters propvol persoonlikheid met baie prettige details te skep. Kinders van alle ouderdomme sal mal wees oor Pippa die Panda en die skaam muis, Miemie. Almal van klein tot groot sal graag wil maats maak met Manie die Monster en Max, die oulike marsmannetjie. Danksy genoeg puik raad oor naaldwerktegnieke en hoe om lap te kies, moet jy net besluit wie jy eerste wil ontmoet!