Category: Papercraft
Author: Monica de Beer
Dimensions:
200 x 200 mm
ISBN:
9781920268596
Format:
Softcover
Pages:
160
Vir papier, kuns & kreatiewe skeppings
Hierdie boek sal handwerkers en kunstenaars inspireer en wys hoe om woorde in hulle skeppings te gebruik.
Woorde vir papier, kuns & kreatiewe skeppings is enig in sy soort. Hierdie boek sal handwerkers en kunstenaars inspireer en wys hoe om woorde in hulle skeppings te gebruik – van kaartjie- en plakboekwerk tot muurkuns en skilderwerk.
WAT JY SAL LEER
Waarom dit belangrik is om woorde in skeppings te gebruik
Waar om inspirasie en woorde te kry
Hoe om woorde deel te maak van skeppings
Die grootste deel van die boek is met woorde gevul, wat die soektog na die regte sêding om ’n spesifieke situasie te beskryf ’n absolute plesier maak. Die skrywer se liefde en passie vir Suid-Afrika blyk uit die inhoud en maak die boek uniek. Die meeste van die gedigte, rympies, frases en woordkombinasies wat in die boek voorkom, is oorspronklik of van Suid-Afrikaanse oorsprong.
’n Moet vir elke kreatiewe siel!