×
Waterverfkuns: Allium fistulosum

Skep verskillende geverfde teksture met waterige akrielverf op doek.

×
Waterverfkuns: Die notaboek

Maak afdrukke op ’n collage-agtergrond met ’n mono-afdruk en voeg kleur by met ink.

- Waterverfkuns: Die notaboek
- R 15.00
×
Waterverfkuns: Die protea kraai koning

Verf met gouache as afskerming en wend ’n kleurwas van ink aan om dit soos ’n houtblok-afdruk te laat lyk.

×
Waterverfkuns: Ek het ’n voëltjie hoor fluit

Gebruik lae van maskers (stensils) om agtergrondpapier af te skerm en ‘verf’ met ’n roller.

×
Waterverfkuns: Fantasieblomme

Kombineer papier, kleirwas en ’n metaalpen om abtrakte blomme te skep.

×
Waterverfkuns: Gaan groen

Skep tekstuur op ’n doek met sout, gaas en waspapier as ’n basis vir ’n negatiewe skildery.

- Waterverfkuns: Gaan groen
- R 15.00
×
Waterverfkuns: Geskenkpapier

Gebruik verskillende waterbestande afskermings om geskenkpapier te skep.

- Waterverfkuns: Geskenkpapier
- R 15.00

- Waterverfkuns: Herfskleure
- R 15.00
×
Waterverfkuns: In die kol

Drup water op nat verf om dit te laat beweeg en ’n ligter area te skep. Voeg detail met ’n pen by.

- Waterverfkuns: In die kol
- R 15.00
×
Waterverfkuns: In volle blom

Gebruik stroke papier om mee te begin, voeg afskermingsbuitelyne met waskryt by en maak tekstuurafdrukke vir trefkrag.

- Waterverfkuns: In volle blom
- R 15.00

- Waterverfkuns: Kappertjie
- R 15.00
×
Waterverfkuns: Kleureskouspel

Eksperimenteer met water en kleurkombinasies om te sien hoe hulle vermeng en vloei.

×
Waterverfkuns: Laat dit gaan

Skep ’n skildery met baie teksture deur pasta, verf en goeters in en om die huis te gebruik.

- Waterverfkuns: Laat dit gaan
- R 15.00
×
Waterverfkuns: Maanskyn en rose

Skep ’n kleurskeiding of gebruik die biljetteerfunksie (‘posterization’) van die rekenaar en giet vloeibare verf in lae om hierdie effek te skep.

×
Waterverfkuns: Malva

‘Verf’ met dun sneespapier en wend kleur aan met verf en inkblokke – gebruik houtskool vir die buitelyne.

- Waterverfkuns: Malva
- R 15.00
×
Waterverfkuns: Romantiese rose

Gebruik ’n servet of ander papier met patrone daarop as agtergrond en gebruik die motief as inspirasie vir jou blom.
